Radio Afrikaans Afrikaanse Radio Stasies uit Duitsland

radio-afrikaans.page.tl/Gaste-boekie.htm
groete van radio afrikaans as julle van musiek hou,Skakel an ,ein van ons 4 RADIO stasies,en sien wat se ein ,van die radio stasie julle miskin sal van hou,en wat se ein spiel die mooi musiek  op ons radio stasies,al wat julle moet doen is klikop ein van die 4 stasies...




Example

Welkom by Radio Afrikaans in Duitsland 24/7 Radio...

Example

Julle nommer ein Radio met Afrikaanse musiek...


Example

Radio Eendrag

n Afrikaans Stasie met Duitse en Afrikaans Musiek!

Radio Springbok Germany

Afrikaans en lekker Dans Musiek.

Radio Afrikaans Stereo

Afrikaanse Musiek ,Duitse Musiek en Boere Musiek.




En op Radio Afrikaans Stereo ,Radio Springbok Germany,Radio Voortrekker Stereo en  Radio Eendrag Germany

groete van radio voortrekker stereo as julle van musiek hou,Skakel an ,ein van ons 4 RADIO stasies,en sien wat se ein ,van die radio stasie julle miskin sal van hou,en wat se ein spiel die mooi musiek  op ons radio stasies,al wat julle moet doen is klikop ein van die 4 stasies...


Radio Voortrekker Stereo

Ons is Lief vir Afrikaanse Musiek

Die internet radiostasie saai wêreldwyd uit en het oor die jare kontak gemaak met Afrikaanse Mense in verskeie lande. Daar is ook kontak gemaak met radiostasies oor die wêreld, wat die geskiedenis van die Afrikaanse Mense as fassinerend beskryf het. Die aanvanklike kontak het gelei tot gereelde uitnodigings aan Radio Afrikaans om die geskiedenis van die Boervolk en Afrikaanse Mense die uit Suid Afrika kom.Hier by Radio Afrikaans is en sal die belange van die Boervolk en Afrikaanse Mense altyd eerste prioriteit wees – 24 uur per dag, 7 dae per week. Geniet die musiek en ook die geleentheid om jou kennis uit te brei. Onthou gerus die woorde van ‘n vriend.

Welkom by Raiseing Southernstar Africa 'n webwerf oor Suid-Afrika, Kultuur, Natuurlewe en nog baie meer om te geniet, vir Skoolprojekte en om wêreldwyd met vriende en familie te deel, die webwerf was my eerste projek ongeveer 12 jaar gelede, om die Lewe te deel, toe ek het nog in Suid-Afrika gewoon.

 





Hierdie web blad Staan Saam word opgedra aan die Boerevolk van Suid Afrika en die
Boerevolk wat in die Baiter Land Lewe, 
van die Vryburgers se stryd vir vryheid en onafhanklikheid tot die bewindsoorname in 1994.
Die Boere word nou verstrooi en geskiedenis herskryf.
Waardevolle Boere Erfenis, kultuur en histories gedenkwaardighede,
word verander, herallokeer, vernietig, verlore, verdwyn en vergete ......

Boer(e) - Lid van die Boerevolk,

Afrikana -
Ons erfenis, standbeelde, monumente, museums, boeke, geskrifte, kuns, musiek, landkaarte, seels, wapens,
munte, meubels, ens. van geskiedkundige belang in verband met die Boerevolk,









 

Radio Eendrag Germany

Radio Springbok Germany

Radio Afrikaans Stereo

Julle Top Radio Stasie hier in Duitsland!


Radio Eendrag Germany

 

 

 




 
Radio Springbok Germany

 Op Radio-Springbok Duitsland aanlyn radiostasie wêreldwyd, vir oud en jonk om elke dag te geniet, 24/7. Op Radio-Springbok-Duitsland speel ons Engelse liedjies Afrikaans Musiek Oues maar Goue Boere Musiek

 

Radio Afrikaans Stereo

Op Radio-Afrikaan Stereo aanlyn radiostasie wêreldwyd, vir oud en jonk om elke dag te geniet, 24/7. Op Radio-Springbok-Duitsland speel ons Engelse liedjies Afrikaans Musiek Oues maar Goue Boere Musiek

 

 




 
×

Tickets

Need help?

 




 

Welkom op die webwerf van Radio Springbok Germany!!

 

Die stasie vir jong en oud.
Ons saai uit, wereldwyd, 24 uur per dag en 7 dae in die week .ons  doen alles in lekker Afrikaans en Afrikaans Engels want ons is mal oor AFRIKAANS!

 Geniet Afrikaanse musiek en Afrikaanse programme,met jou skoene uitgeskop, verkieslik 'n glimlag op jou gesig.Jy kan dus van enige plek in die wereld na ons luister Stuur gerus 'n epos aan ons as jy vir jou vriende of familie wil "hallo" se Ons omroepers bestaan uit mense vanoor die hele aardbol  saai uit hul huise waar hulle ook al mag woon

RADIO SPRINGBOK GERMANY

Welkom by Radio Springbok Germany

Doelwit -Radio Springbok Germany se hoofdoel is om die beste vermaak aan ons gekose luisteraars te bied.  Nie die Grootste nie maar net daai stasie wat almal na wil luister! Minder Praat  en Meer Musiek en  omroepers !

Radio Springbok Germany is Jou Stasie in jou Taal en ons speel Jou Tipe Musiek! Praat met ons! Jou insette is belangrik!  Help ons om die sukse verhaal te skryf! Geskiedenis

Geskiedenis
Radio Springbok Germany het op die 1 Januar 2020, vir die eerste keer op die lug gegaan, op die toe toegekende frekwensie  fluoz.zeno.fm  stereo,  van ons  destydse ateljee in Dehrn/Runkel, Germany.


Radio Springbok Germany

was die eerste “Afrikaanse” gemeens German  radio stasie in die Germany!  Radio Springbok Germany se hoofdoel is en was nog steeds die bevordering van Afrikaanse as Taal en Afrikaanse Musiek, aangesien meeste van die ander radio stasies in Germany geweier het om Afrikaanse musiek te speel.  In Desember 2018 moes Radio Springbok Germany egter noodgedwonge ons seine afskakel as gevolg van baie omstrede omstandighede,het ons ons radio stsie in Germany opgebau in 2020..

Musiek Die musiek verpakking bestaan hoofsaaklik uit Afrikaanse kontemporere musiek, Golden Oldies van die jare 70’s, 80’s en 90’s, Treffers van Germany German Schlager, nuutse Engelse liedjies en dan natuurlik die beste Country musiek. Daar sal toegewyde programme wees so Afrikaanse Musik en German Musik(elke Vrydag aand op Radio Springbok met Dj Nighthawk) enAfrikaanse Musik en German Musik (Saterdae aande).

Radio Springbok Germany  ten gunste van die bevordering van Suid-Afrikaanse musiek, meer spesifiek Afrikaanse musik, en die ontwikkeling van nuwe talent, op voorwaarde dat die liedjies nie “covers” is nie en dat die kwaliteit van die opnames en lirieke goed sal wees.

Die Stasiebestuurder sal die finale diskressie hê rakende die besluitneming van die liedjies.



Aangedryf deur Radio Afrikaans 2022




Welkom op ons Blad



A Zeno.FM Station


Flag Counter