Radio Afrikaans Afrikaanse Radio Stasies uit Duitsland
Loading...

Advertensies





 
W3.CSS Template

  W3.CSS Template

Welcome to Advertiseing and Become Partners...

 

 
 
 
 
 


al ons radiostasie skakels WEBWERWE - Facebook- zeno media -  Bloggers - Live on line radio .






 


 


 


 


 


 


 

 
 


 


 
 

 
 

 
   
   

 

WELKOM BY sangers en bands dat ons op ons  Radiostasie vir jou gratis adverteER  .

 

 

Sangers dat ons Adverteer.

 
 
   
 

Ek Wil Graag die volgende “Band” aan julle voorstel vir julle.

Ouderdoos is n afrikaanse “Band” wat al die lietjies sing van die Oudedoos in n nuwe “Rock” Styl vir die oud en jonk.

Met meer as 145 000 Views op TikTok in 3 weeke.

Laat weet waarna ons die musiek kan stuur en details kry oor onderhoude 

15085498_681765815332634_8482834088043965337_n

 

Ouderdoos bestaan uit 5 lede.

  • Dromme.
  • Bass kitaar.
  • Elektriese kitaar.
  • Hoof man stem en Kitaar.
  • Hoof Vrou stem.

Met Lietjies soos: 

  • Royal hotel
  • Harlekyn
  • Wie kan dit virstaan
  • Karolis
  • Neem my op vlerke
  • Byeboerwa
  • Hanover straat
  • Lied van die lewe
  • Blouberg se strand
  • Die Oukraallietjie
  • Ek Lewe
  • Hoeka Toeka
  • Osbraai op Kromdraai 
  • En nog vele meer.

 Ons kan gekontak word op :

ouderdoos@360visionevents.co.za

0824029429

Facebook Page

https://www.facebook.com/Ouderdoos

Ouderdoos 'Harlekyn‘ (YouTube)

https://www.youtube.com/watch?v=nwYFV0sfq-o

Ouderdoos "Wie Kan Dit Verstaan“ (YouTube)

https://www.youtube.com/watch?v=1ho4-_vttug

Ouderdoos "Royal Hotel“ (YouTube)

https://www.youtube.com/watch?v=tKNGEKdWm7c

Hoop om van julle te hoor

Vriendlike Groete

 
 
Wenn nach Jahren die Beziehung plötzlich endet, ist das die beste Gelegenheit die Gefühle in einem Song zu verarbeiten.
Auch wenn es für Christina schwer war den Song zu veröffentlichen, da dieser alle Enttäuschung, Selbstzweifel, Trauer und auch Wut über das unerwartete Aus der Beziehung behandelt, war dieser Schritt wichtig um sich frei zu machen.
Die Sängerin sagt selbst zu dem Titel:
„Es hat also etwas Mut gebraucht das öffentlich zu machen.Da aber fast jeder Mensch schon solch eine Erfahrung im Leben machen musste, wollte ich damit sagen dass es immer weiter geht im Leben und Anderen damit Trost zu spenden und natürlich auch Mut zu machen. Man muss sich neu sortieren und weitermachen. Also nie vergessen ….das Leben geht weiter und bleib wo du bist….“
Die Musik begleitet die Künstlerin schon ihr ganzes Leben und war immer für sie da. Aus einer kindlichen Leidenschaft wurde ein Hobby, welches durch Unterricht und Training bald zu den ersten Songs führte.
Die Melodie wurde von der Berliner Musikerin Bernadette La Hengst inspiriert und der Text stammt von Christina Betz.

 

 

 
 
 
About My Self and my Music

 

, gebore 1979 in die Suidelike Deel Van Gauteng. Anton het n passie vir sang ontwikkel van n baie jong ouderdom waar hy gesing het in die Turfontein Laerskool as eerste supraan vir 5jaar. Nadat Anton metrikileer het in HOËRSKOOL LINDEN in 1996, het hy sy sang passie weer aangepak nadat hy nerens anders in gepas het nie. Musiek is Anton Thomas se eerste liefde en is sy ware passie as lobaan. Anton het al reg oor die land sy stem laat hoor en is n natuurlike liedjie skrywer, met n GROOT stem. Anton Thomas is n liefdevolle mens en is baie friendelik, behalwe as dit kom by mense wat haatig teenoor die natuur, of mense en kinders kom. Anton Thomas het goei morele waardes en is maklik om mee oor die weg te kom. Oor die algemeen is Anton n kunstige mens, hy hou daarvan om nuwe idees mee verendag te kom. Hy hou van teken, huise ontewerp, tuinmaak, om plante te kweek, veral vrugte boome, en Anton is
baie lief vir die natuur.
Anton Thomas was op verskei geleenthede op TV saam met advertensies, en bekende afrikaanse seriese. Anton Thomas het ook advertensies gedoen met sy Goue stem vir Brittos, Sibino's, radio stings ens. Anton Thomas is baie passievol en erenstig oor sy sang lobaan, en is n man wat op staat gemaak kan word. SY WOORD IS SY EER. Die Johannesburg se sanger Anton Thomas se nuutste enkelsnit Soms is ‘n liedjie met n country-skop, maar dit beweeg weg van die meer tradisionele klanke en die resultaat n pure rock/country-plesier.

Met dié liedjie het Anton probeer om verskillende genres te meng. “Ek is mal oor country en ek hou ook van sekere elemente van rock. Ek dink het ek daarin geslaag om met ‘n splinternuwe klank vorendag te kom,” vertel hy. Anton, wat bekendheid verwerf het toe hy aan Patricia Lewis se Supersterre deelgeneem het,saam met talle optredes in kuier plekke,troues en funksie, skryf sy eie liedjies, en Soms , verduidelik hy, is gegrond op emosies wat net in liedjies tot uiting gekom het. Soms is ‘n persoonlike liedjie wat handel oor die swart tye waardeur hy in sy eie lewe moes worstel. Soms is ook in verskeie opsigte ‘n liefdesliedjie. “Dit is ‘n liedjie waarna paartjies kan luister en tevrede voel dat hulle saam die storms trotseer het.” Die titel van die liedjie Soms het ‘n denotatiewe en konnotatiewe betekenis: eerstens, dui dit op die letterlike betekenis dat ‘n vrou soms nie goed genoeg voel vir ‘n man nie en dan ook die omgekeerde. Tweedens, is dit ‘n metafoor wat ‘n platform skep vir ‘n paartjie om
hulle gevoelens uit te beeld.
Anton beskou homself as ‘n liefdesliedjie skrywer. “My liedjies handel meestal oor situasies, emosies en omstandighede binne ‘n liefdesverhouding. Ek poog altyd om liedjies te skryf wat die positiewe kant van die liefde uitbeeld, en nie die negatiewe nie. Ek glo dat God liefde is, en ek glo ook dat die liefde ‘n werklike teenwoordigheid van God is.” Hy sê die meeste van sy kreatiewe idees word in die vroeë oggendure gebore. “Dit is emosies wat in woorde uitgebring word. Ek sing dit sonder dat ek weet wat die volgende noot of woord gaan wees. Ek neem die rou weergawes op en verwerk dit dan totdat dit reg voel.” Anton, wat homself bedags besig hou met navorsing oor kriptovaluta, het bykans n dekade gelede sy toetrede tot die Suid-Afrikaanse musiekbedryf gemaak. Verskeie liedjies waaronder die gewilde Bokke Bo, wat goed deur plaaslike radiostasies en luisteraars ontvang is, het uit sy pen verskyn. Daar het nog nie ‘n vollengte-album uit die Thomas-stal verskyn nie, maar Anton sê hy het genoeg liedjies vir twee albums. “As die tyd reg is, sal daar wel ‘n album verskyn,” knipoog hy. Anton vertel spottenderwys dat sy musikale rolmodel nog altyd Elvis Presley was. “Mense het my egter Elvis begin noem. Ek weet hulle het dit as kompliment bedoel, maar ek wil net Anton Thomas wees. Niemand anders nie.” SOMS is ‘n radiovriendelike luisterliedjie wat by oud en jonk sal byval vind. Anton se stem is diep en ryk en dit is ook waarom hy perfek binne die liefdesliedgenre pas. Anton Thomas kan bereik word op
.


Facebook
https://www.facebook.com/AntonThomasTOP
Youtube en vele ander sosiale netwerke

Kontak Anton Thomas:

+27628115161

anthonthomasfull@gmail.com
Anton Thomas is te ondersteun deur:
BRANDMERK EN ONTWERP MET

oor ons, wie adverteer ons op ons radiostasies enige groot of nuwe kunstenaars .

Ons adverteer sangers van Suid-Afrika en Duitsland sowel as bands, ons speel hul liedjies op ons radiostasies, wat vra in ruil vir 'n paar van hul groot liedjies dat ons dit op ons top radiostasies hier in Duitsland kan speel .

 

  •  
  • singer

    Anton Freddie Thomas

  • singer

     Sàmy Viviers

  • singer

     KayCee(Karla Christene)

  •  
  •  

  •  
  •  
  • singer

    Adri Van Heerden

  • singer

    Magdel Spanellis

  •  
  •  
  •  

  •  
  •  
  • singer

    Chrissie Rossouw

  • singer

    Coenie Claassen

  •  
  •  
  •  

  •  
Afrikaans is Groot https://radio-sam-music.de.tl/Afrikaans-is-Groet.htm
South African Singers on Our websites in Germany


Afrikaans is Groot is ’n jaarlikse hoogtepunt op die vermaaklikheidskalender en is die grootste Afrikaanse konsert in die wêreld.Afrikaans is Groot , wat aan die einde van die jaar in Pretoria aangebied word, se kaartjieverkope het reeds geopen en musiekliefhebbers gaan moet wikkel om dié belewenis te ervaar. Verwag van die grootste name in Afrikaans - soos Steve Hofmeyr, Karlien van Jaarsveld, Bok van Blerk, Bobby van Jaarsveld, Elvis Blue, Demi Lee Moore, Jay du Plessis, Corlea Botha, Dewald Wasserfal, Ruhan du Toit, Riana Nel en nog vele meer


 

singer

Leah

singer

Brendon Peyper

singer

Juanitta Du Plessis

singer

Kurt Darren

singer

Theuns Jordaan

singer

Steve Hofmeyr

 


 

singer

Ray Dylan

singer

Dewald Wasserfall

singer

Karla Christene

singer

Nadine

singer

Willem Botha

singer

Robbie Wessels

 


 

singer

Bok Van Blerk

singer

Jay

singer

Karlien Van Jaarsveld

singer


singer

Riana Nel

singer

Bobby Van Jaarsveld

 

 

Our Radio Broadcaster Germany - Radio Station Links

Google Blogger

Youtube

Zeno Media Fm

Tweeter

Facebook

Live Online Radio

Online Radio Box

Streema



 

Powered by Radio SAM Broadcaster Germany and Radio SAM Germany 2021